Bevry

Lang aande en kort humeure,

Vergeet hoe lekker dit is om die kwaad,

Uit te sny, Stukkie vir stukkie te giet

Tot net die waarheid agter bly

Alles verniel.

Wat nog nuut

In my hart lê met die wêreld te deel.

Vervreemd van werklikheid

Stadige hartklop,

Kry altyd,

Wat ek verdien

Na n lewe van angs en weghardloop

Hoekom die vernietigende self?

Hoekom al die pyn saam met jou laaste asem uitspoeg

Ek is moeg.

En dit is rede genoeg.

M.a.W

Leave a comment